DIEVRYBURGERBEWEGING Telegram 1766
Forwarded from Vryburger Markplein
Publieke Vergadering
Saterdag 21 September 2024


Beste volksgenote, die Vryburger Beweging nooi u uit na ons volgende openbare vergadering hierdie Saterdag aand op die Markplein Telegram groep. Ons sal die gesprek om 20h begin.


Die program vir die aand lyk as volg:


Waldo - Skriflesing en gebed

Dirk - Die leeu van Wes-Transvaal

Charles - Wat dit verg om 'n leeu aan te vat

Tim - Paul Kruger in 2024

Johannes - Afsluit gedagtes

Gaste - Vrae en antwoorde sessie

Oop mikrofoon - Almal is welkom om saam te gesels


Stuur gerus ook die skakel aan vriende en familie wat moontlik sou belangstel:
https://www.tgoop.com/+ESCmhoBpuaQ5NTFk


Sien julle daar,
Ons sal wen!



tgoop.com/DieVryburgerBeweging/1766
Create:
Last Update:

Publieke Vergadering
Saterdag 21 September 2024


Beste volksgenote, die Vryburger Beweging nooi u uit na ons volgende openbare vergadering hierdie Saterdag aand op die Markplein Telegram groep. Ons sal die gesprek om 20h begin.


Die program vir die aand lyk as volg:


Waldo - Skriflesing en gebed

Dirk - Die leeu van Wes-Transvaal

Charles - Wat dit verg om 'n leeu aan te vat

Tim - Paul Kruger in 2024

Johannes - Afsluit gedagtes

Gaste - Vrae en antwoorde sessie

Oop mikrofoon - Almal is welkom om saam te gesels


Stuur gerus ook die skakel aan vriende en familie wat moontlik sou belangstel:
https://www.tgoop.com/+ESCmhoBpuaQ5NTFk


Sien julle daar,
Ons sal wen!

BY Die Vryburger Beweging




Share with your friend now:
tgoop.com/DieVryburgerBeweging/1766

View MORE
Open in Telegram


Telegram News

Date: |

Telegram channels enable users to broadcast messages to multiple users simultaneously. Like on social media, users need to subscribe to your channel to get access to your content published by one or more administrators. Image: Telegram. The group’s featured image is of a Pepe frog yelling, often referred to as the “REEEEEEE” meme. Pepe the Frog was created back in 2005 by Matt Furie and has since become an internet symbol for meme culture and “degen” culture. While the character limit is 255, try to fit into 200 characters. This way, users will be able to take in your text fast and efficiently. Reveal the essence of your channel and provide contact information. For example, you can add a bot name, link to your pricing plans, etc. Invite up to 200 users from your contacts to join your channel
from us


Telegram Die Vryburger Beweging
FROM American